Entries by Danie

Die waarde van ‘n uitgebreide merkerpaneel vir beeste.

‘n Kliënt van ons het 179 kalwers vir ons ingestuur vir vaderskap bepaling (in die afwesigheid van moeders) saam met 24 moontlikte vaders. Met ons primêre paneel van 17 merkers kon ons vir 176 van die 179 nageslag ‘n enkel kwalifiserende vader toeken. ‘n Sekondêre paneel van 11 addisionele merkers is gebruik op die oorblywende […]

DNA genotyping: Creating trust

DNA genotyping: Creating trust Human beings are curious by nature and it is this curiosity that leads to new discoveries in all spheres of society. One of these discoveries that resulted in the use of inherited genetics as the basis of individual identification of different organisms by using various techniques and methodologies, is DNA genotyping. […]